Reis Afrikaans ESL Sertifikaat Banier

ESL (ook genoem TEFL of TESOL) is ‘n sertifikaat-kursus wat jou voorberei om Engels as sekondêre of tersiêre taal vir persone te leer. Dit word vereis deur die meerderheid van programme. Selfs al sou jy aansoek doen vir ‘n program wat dit nie vereis nie, sal ons dit steeds aanbeveel.

Reis Afrikaans is geaffilieer met met TEFL UK, ‘n gerespekteerde verskaffer van ESL-opleiding vir studente wêreldwyd. Hierdie opleiding word onafhanklik van Reis Afrikaans gedoen.

Waarom ‘N KURSUS DOEN??

Duisende geleenthede

TEFL (Teach English as a Foreign Language) is ‘n groot industrie vir werkskepping met duisende geleenthede maandeliks. Gee Engels aanlyn, oorsee, of begin jou eie besigheid.

Uitstekende Resensies

Meer as 93% van studente wat die kursus voltooi, sal TEFL UK aanbeveel. Kursus ontvang 4.62 uit 5 op reviews.co.uk

Maksimum Impak

Berei jouself voor om maskimum impak in jou klaskamers te hê.

Werk op jou eie pas

Bepaal jou eie pas. Leer soos en wanneer jy tyd kry.

Geen Ervaring Nodig

Geen vorige onderwyservaring is nodig nie.

Wêreldwyd Beskikbaar

Kursus is wêreldwyd beskikbaar op jou rekenaar, selfoon of tablet.

BESPREEK ONAFHANKLIK OM JOU KURSUS TE VOLTOOI

Doen ‘N KURSUS

Vir alle praktiese doeleindes, is die standaard 120-uur kursus meer as voldoende en is dit ook die een wat ons aanbeveel. Daar is egter verskillende opsies beskikbaar. Aangesien TEFL UK in Engeland baseer is, word pryse in ponde kwoteer. Geniet ‘n spesiale afslag as deel van ons affiliasie met TEFL UK. Pryse soos hieronder word gereeld opgedateer, maar mag verander. Finale pryse is soos op bespreek onafhanklik opsie.

120-uur professionele TEFL-kursus Sillabus ₤93

  • Inleiding tot TEFL
  • Grammatika
  • Lesbeplanning
  • A-Z: Hoe om lesse te bou
  • Gebruik van speletjies in die klaskamer
  • Lexis, fonologie en funksionele taal
  • Luistervaardighede
  • Leesvaardighede
  • Praat en woordeskat
  • Skryfvaardighede
  • Grammatika plus (insluitend DVD-les)
  • Hoe om vir kinders skool te hou
  • Wenke vir die klaskamer
Bespreek nou

140-uur gekombineerde TEFL-kursus Sillabus ₤193

  • Inleiding tot TEFL
  • Grammatika
  • Lesbeplanning
  • A-Z: Hoe om lesse te bou
  • Gebruik van speletjies in die klaskamer
  • Lexis, fonologie en funksionele taal
  • Luistervaardighede
  • Leesvaardighede
  • Praat en woordeskat
  • Skryfvaardighede
  • Grammatika plus (insluitend DVD-les)
  • Hoe om vir kinders skool te hou
  • Wenke vir die klaskamer
  • 20 uur praktiese lesse met regte studente (indien aanlyn beskikbaar)
Bespreek nou

150-uur gevorderde TEFL-kursus Sillabus £173

  • Inleiding tot TEFL
  • Grammatika
  • Lesbeplanning
  • A-Z: Hoe om lesse te bou
  • Gebruik van speletjies in die klaskamer
  • Lexis, fonologie en funksionele taal
  • Luistervaardighede
  • Leesvaardighede
  • Praat en woordeskat
  • Skryfvaardighede
  • Grammatika plus (insluitend DVD-les)
  • Hoe om vir kinders skool te hou
  • Wenke vir die klaskamer
  • Hoe om groot klaskamers sinvol te benader (video-module)
  • Hoe om eksamenklasse vir verskillende tipes leerders aan te bied
  • Lesbeplanning PLUS
  • Toets en assesering
Bespreek nou

170-uur gekombineerde TEFL-kursus Sillabus £273

  • Inleiding tot TEFL
  • Grammatika
  • Lesbeplanning
  • A-Z: Hoe om lesse te bou
  • Gebruik van speletjies in die klaskamer
  • Lexis, fonologie en funksionele taal
  • Luistervaardighede
  • Leesvaardighede
  • Praat en woordeskat
  • Skryfvaardighede
  • Grammatika plus (insluitend DVD-les)
  • Hoe om vir kinders skool te hou
  • Wenke vir die klaskamer
  • Hoe om groot klaskamers sinvol te benader (video-module)
  • Hoe om eksamenklasse vir verskillende tipes leerders aan te bied
  • Lesbeplanning PLUS
  • Toets en assesering
  • 20 uur praktiese klasse met regte studente (indien aanlyn beskikbaar)
Bespreek nou

220-uur spesialis TEFL-kursus Sillabus £223

  • Inleiding tot TEFL
  • Grammatika
  • Lesbeplanning
  • A-Z: Hoe om lesse te bou
  • Gebruik van speletjies in die klaskamer
  • Lexis, fonologie en funksionele taal
  • Luistervaardighede
  • Leesvaardighede
  • Praat en woordeskat
  • Skryfvaardighede
  • Grammatika plus (insluitend DVD-les)
  • Hoe om vir kinders skool te hou
  • Wenke vir die klaskamer
  • Hoe om groot klaskamers sinvol te benader (video-module)
  • Hoe om eksamenklasse vir verskillende tipes leerders aan te bied
  • Lesbeplanning PLUS
  • Toets en assesering
  • Engelse arena vir besigheid
  • Analisering van klaskamerbehoeftes
  • Beplanning, ontwerp, en gee van Besigheids Engels
  • Praatvaardighede vir besigheid
  • Skryfvaardighede vir besigheid
  • Hoe om aanlyn besigheidsklasse te benader
Bespreek nou

240-uur gekombineerde TEFL-kursus Sillabus ₤339

  • Inleiding tot TEFL
  • Grammatika
  • Lesbeplanning
  • A-Z: Hoe om lesse te bou
  • Gebruik van speletjies in die klaskamer
  • Lexis, fonologie en funksionele taal
  • Luistervaardighede
  • Leesvaardighede
  • Praat en woordeskat
  • Skryfvaardighede
  • Grammatika plus (insluitend DVD-les)
  • Hoe om vir kinders skool te hou
  • Wenke vir die klaskamer
  • Hoe om groot klaskamers sinvol te benader (video-module)
  • Hoe om eksamenklasse vir verskillende tipes leerders aan te bied
  • Lesbeplanning PLUS
  • Toets en assesering
  • Engelse arena vir besigheid
  • Analisering van klaskamerbehoeftes
  • Beplanning, ontwerp, en gee van Besigheids Engels
  • Praatvaardighede vir besigheid
  • Skryfvaardighede vir besigheid
  • Hoe om aanlyn besigheidsklasse te benader
  • 20 ure prakties saam met regte studente (indien aanlyn beskikbaar)
Bespreek nou

Besigheids Engels Sillabus £83

  • Behoeftebepaling
  • Beplanning, ontwerp, en gee van Engels vir besigheidsdoeleindes
  • Praatvaardighede
  • Skryfvaardighede
  • Hoe om aanlyn klas te gee
Bespreek nou

NIE SEKER WATTER KURSUS OM TE DOEN NIE?